Bassonders

Bassonders Waar Elke Happie Besonders Is ✨
Something delicious is coming…
🍫 Made with love & a little bit of magic
🌸 Follow along & be part of our launch

Klein oomblikke maak dikwels die grootste verskil.Ons raak soms so besig met alles wat nog gedoen moet word, dat ons ver...
12/10/2026

Klein oomblikke maak dikwels die grootste verskil.

Ons raak soms so besig met alles wat nog gedoen moet word, dat ons vergeet om die klein, mooi oomblikke raak te sien. ’n Rustige koppie koffie, ’n opregte glimlag of ’n bietjie tyd vir jouself kan jou hele dag verander. 🌷




Sommer binnekort is dit ons groot dag!🌈🙏🏼🍃💛
07/10/2026

Sommer binnekort is dit ons groot dag!
🌈🙏🏼🍃💛

Van Miss Nikki… na Mrs… en nou Bassonders. 🤍Maar voor ons by Bassonders uitkom, moet ek julle eers vertel hoe ons hier g...
05/10/2026

Van Miss Nikki… na Mrs… en nou Bassonders. 🤍

Maar voor ons by Bassonders uitkom, moet ek julle eers vertel hoe ons hier gekom het.

Baie van julle ken my as Miss Nikki.

Dit het begin as ’n klein aanlyn besigheid en later het dit ’n winkel in Kleinmond geword.

Toe verander Miss Nikki na Mrs. 💍
En saam met daardie nuwe hoofstuk het ons lewe ook verander toe ons vir Amoré verwelkom het. 🤍

My lewe het anders begin lyk. My prioriteite het verander en met tyd het ek besef dat dit tyd was om Miss Nikki te laat gaan.

In Maart 2026 het ek die winkel toegemaak.

En toe?

Wel… toe het ek eintlik geen idee gehad wat volgende was nie. 😂

Ek het geweet ek wil iets doen. Ek het net nie geweet wat nie.

Tot Morné my een dag vra:

“Wat is jou passie?”

En ek moes nogal daaroor dink.

Wat maak my gelukkig?

Wat geniet ek?

Waarmee kan ek ure besig wees sonder om eers te besef hoe vinnig die tyd verbygaan?

Ek hou daarvan om dinge te skep. Om nuwe idees te probeer, dinge uit te werk en te kyk wat ek van ’n idee kan maak.

En ja… bak is beslis een van daardie dinge. 🤍

Toe begin ek dink:

Wat as ek dit probeer?

Wat as ek iets doen wat ek nie net verkoop nie, maar wat ek ook geniet om te maak?

En so, tussen al die idees, bak, proe, probeer, weer probeer en nog ’n keer probeer, het Bassonders begin vorm kry. 🤍

Ek weet nie presies waarheen hierdie nuwe avontuur my gaan vat nie.

Maar ek weet ek is baie opgewonde om dit te begin.

So hier is ons.

Van Miss Nikki… na Mrs… en nou Bassonders.

’n Nuwe hoofstuk.
’n Nuwe avontuur.
En hopelik een wat julle saam met my sal geniet. 🤍

As jy al van die Miss Nikki-dae af hier is, dankie dat jy saam met my deur al die hoofstukke gegaan het.

En as jy nou eers hier aansluit — welkom by Bassonders. 🥹🤍

Ek kan nie wag om hierdie nuwe reis met julle te deel nie.

Liefde
Andrea 🤍

Looking to improve your health naturally? 🌿We’ve got you covered in Kleinmond &  SurroundingsFrom Lion’s Mane to body oi...
16/04/2026

Looking to improve your health naturally? 🌿

We’ve got you covered in Kleinmond & Surroundings

From Lion’s Mane to body oils and cleanses — all designed to help you feel your best 💚

🚚 Delivery days:
Kleinmond – Wed & Thurs
Hermanus – Wed

📍 Collection available in Kleinmond

📲 WhatsApp Andrea: 072 644 6102

Looking to improve your health naturally? 🌿We’ve got you covered in Kleinmond &  Surrounding From Lion’s Mane to body oi...
10/04/2026

Looking to improve your health naturally? 🌿

We’ve got you covered in Kleinmond & Surrounding

From Lion’s Mane to body oils and cleanses — all designed to help you feel your best 💚

🚚 Delivery days:
Kleinmond – Wed & Thurs
Hermanus – Wed

📍 Collection available in Kleinmond

📲 WhatsApp Andrea: 072 644 6102

Address

Kleinmond

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bassonders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share