Seesig Tuidienste

Seesig Tuidienste Seesig Tuindienste

* Sny en optel van gras
* Skoonmaak van beddings
* Vullisverwydering
* Snoei en

πŸš¨πŸŽ„ DESEMBER IS OM DIE DRAAI! πŸŽ„πŸš¨πŸ‘βœ¨ IS JY EN JOU HUIS REG VIR DIE FEESSEISOEN? ✨🏑Oktober & November is die PERFEKTE TYD om...
04/10/2026

πŸš¨πŸŽ„ DESEMBER IS OM DIE DRAAI! πŸŽ„πŸš¨
🏑✨ IS JY EN JOU HUIS REG VIR DIE FEESSEISOEN? ✨🏑

Oktober & November is die PERFEKTE TYD om alles reg te kry voordat Desember se gejaag begin! 😍
Moenie wag tot Desember wanneer almal besig is, familie kuier en kalenders vol bespreek is nie! πŸ˜…
πŸ’š SEESIG IS HIER OM JOU TE HELP! πŸ’š

🧹 SEESIG SKOONMAAKDIENSTE
✨ Spring Clean / Groot Skoonmaak
πŸͺŸ Vensters binne & buite
🍳 Oond- en yskas-skoonmaak
🏠 Daardie ekstra werkies wat jy al lank uitstel

πŸ‘• SEESIG WASSERY
🧺 Kry jou Desember-wasgoed onder beheer!
✨ Wasgoed
πŸ‘” Strykwerk
🧺 Groot hoeveelhede wasgoed β€” laat ons die werk vir jou doen!

🌿 SEESIG TUINDIENSTE
🌱 Kry jou tuin mooi en netjies vir die vakansie!
βœ‚οΈ Tuinonderhoud
🌿 Grasperke & onkruid
🌱 Lawndressing & voeding
🏑 Maak jou buite-area Desember-gereed!

πŸŽ„ MOENIE ALLES VIR DESEMBER LOS NIE!
Laat ons jou help om jou HUIS, WASGOED & TUIN reg te kry, sodat jy Desember kan geniet sonder al die ekstra stres! ❀️

πŸ“… OKTOBER & NOVEMBER BESPREKINGS IS NOU OOP!
⚠️ DATUMS VUL VINNIG β€” BESPREek VROEG OM TELEURSTELLING TE VOORKOM!

πŸ“² Kontak Seesig vandag en bespreek jou datum!

🧹 SEESIG SKOONMAAKDIENSTE
🧺 SEESIG WASSERY
🌿 SEESIG TUINDIENSTE

✨ ONS DOEN DIE WERK β€” JY GENIET DIE FEESSEISOEN! πŸŽ„β€οΈ

Super trots !!!Nou lyk ons soos Ε„ spanDankie Designs at BLUE vir ons netjiese hemde.Sal julle verseker aanbeveel en weer...
16/07/2026

Super trots !!!
Nou lyk ons soos Ε„ span

Dankie Designs at BLUE vir ons netjiese hemde.
Sal julle verseker aanbeveel en weer ondersteun.

Seesig Skoonmaakdienste
Seesig Tuidienste
Seesig Wassery

🚨 BREAKING: Two dedicated team members went to great heights... not to break records, but to make sure everyone knows wh...
02/07/2026

🚨 BREAKING: Two dedicated team members went to great heights... not to break records, but to make sure everyone knows who to call when it's time to get the job done! 🧼✨

If you're going to raise a flag, make it one that stands for quality, hard work, and service you can trust. πŸ’™πŸ’š

SEESIG SKOONMAAKDIENSTE 🧽
SEESIG TUINDIENSTE 🌿
SEESIG WASSERY πŸ‘•

πŸ“ Mossel Bay

Inspired by a viral trend.

Please don't try this yourself. πŸ˜‰

πŸŽ‰ Ons is genomineer vir Best of Mossel bayπŸŽ‰Met groot opgewondenheid deel ons dat Seesig Skoonmaakdienste en Seesig Tuind...
26/06/2026

πŸŽ‰ Ons is genomineer vir Best of Mossel bayπŸŽ‰

Met groot opgewondenheid deel ons dat Seesig Skoonmaakdienste en Seesig Tuindienste genomineer is in die kategorie Professionele Dienste vir: 🌿 Beste Skoonmaakdiens 🌿 Beste Tuindiens

Ons sal dit opreg waardeer indien u vir ons stem. Elke stem maak 'n verskil en help ons om aan te hou om uitstekende diens aan ons gemeenskap te lewer.

Baie dankie vir u voortdurende ondersteuning en vertroue in ons. πŸ’š

https://www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/bom-voting-category-services/

So paar before en after fotos
28/05/2026

So paar before en after fotos

28/05/2026

Seesig Tuindienste🌿 manne hard besig en aan die gang om die plekkie weer netjies en skoon te kry.

Well done julle welllll done πŸ’ͺ🏻

Liewe Seesig Skoonmaakdienste-kliënt 🌿Ons is tans besig met Junie maand se besprekings, en nou dat die winter aangebreek...
27/05/2026

Liewe Seesig Skoonmaakdienste-kliënt 🌿

Ons is tans besig met Junie maand se besprekings, en nou dat die winter aangebreek het, wil die Seesig-span graag u lewe makliker maak sodat hierdie winter vir u ’n ware β€œbreeze” kan wees. πŸ˜‰

✨ JUNIE PROMOSIES ✨
🧼 Boek ’n Spring Clean en ontvang 15% afslag.
OF
πŸͺŸ Boek ’n normale skoonmaak met vensters binne Γ©n buite gewas, en ontvang ’n GRATIS yskas- of oondskoonmaak.

🧺 Wassery Promosie: Bring 10kg of meer wasgoed en ontvang 10% afslag.

Kontak ons vandag nog om u plek vir Junie te bespreek. Ons sien daarna uit om u huis vars, skoon en wintergereed te maak! ❄️

Groete
Die Seesig Skoonmaakdienste-span

07/04/2026

Address

Mossel Bay

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27790530812

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seesig Tuidienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Seesig Tuidienste:

Shortcuts

Share