TalJassies

TalJassies Unique, re-loved and upcycled gifts and decor items handmade with love.

2nd PROTEA WORKSHOP28 November 2026Protea Workshop presented by TalJassies!Come spend a creative Saturday morning transf...
04/11/2026

2nd PROTEA WORKSHOP
28 November 2026

Protea Workshop presented by TalJassies!
Come spend a creative Saturday morning transforming plastic bottles into unique, beautiful Proteas ❤️🌸

I will guide you through the process step-by-step!

📅 Saturday, 28 November 2026
⏰ 09:00 – 14:00
📍 Les Marais, Pretoria
💰 R450 per person

Includes:
• All materials and equipment
• Coffee / Tea / Juice
• A day of creativity and fun!

You will take home 3 unique, beautiful
Proteas made by you in colours of your choice!

1 x made from scratch
&
2 x groundwork already
done, but painted and assembled by you

Limited space available so be sure to book your spot!

📞 Bookings:
Marelize 084 737 9023
Payment confirms booking

Oh WOW!!! Kyk net hoe mooi lyk die eind produk!!! Baie dankie vir die foto Yolandi! ❤️❤️❤️
01/11/2026

Oh WOW!!! Kyk net hoe mooi lyk die eind produk!!! Baie dankie vir die foto Yolandi! ❤️❤️❤️

TalJassies se eerste Protea werkswinkel gister! Dankie aan al die dames wat daar was. Julle is net wonderlik! Soos met b...
01/11/2026

TalJassies se eerste Protea werkswinkel gister! Dankie aan al die dames wat daar was. Julle is net wonderlik!

Soos met baie 1stes is daar mos maar gewoonlik iets wat skeefloop en buite mens se beheer is. In die middel van die werkswinkel was daar ñ krag onderbreking in die omgewing wat vir ñ hele paar uur geduur het en kon ons nie die laaste paar stappe met die glue guns doen nie. (Daar sal verseker met die volgende werkswinkel back up sisteme in plek wees 😂). Hulle het wel die nodige instruksies gekry oor hoe om dit by die huis klaar te maak.

Maar dit het nie ons moed gebreek nie! Ons het ñ heerlike, saam werk en saam lag tyd gehad. Die dames het die mooiste blomme geverf en dit is vir my so wonderlik om elkeen se verkillende persoonlikheid, smaak en kreatiwiteit in hulle proteas te sien.

Dankie dat julle daar was! ❤️

PROTEA WORKSHOP31 October 2026I am so excited to announce the first Protea Workshop presented by TalJassies!Come spend a...
07/10/2026

PROTEA WORKSHOP
31 October 2026

I am so excited to announce the first Protea Workshop presented by TalJassies!
Come spend a creative Saturday morning transforming plastic bottles into unique, beautiful Proteas ❤️🌸

I will guide you through the process step-by-step!

📅 Saturday, 31 October 2026
⏰ 09:00 – 14:00
📍 Les Marais, Pretoria
💰 R450 per person

Includes:
• All materials and equipment
• Coffee / Tea / Juice
• A day of creativity and fun!

You will take home 3
unique, beautiful
Proteas
made by you
1 x made from scratch
&
2 x groundwork already
done, but painted and assembled by you

Only 8 spaces available so be sure to book your spot!

📞 Bookings:
Marelize 084 737 9023
Payment confirms booking

Coming soon!!!! More info to follow within the next few days! 😃😃😃
05/10/2026

Coming soon!!!! More info to follow within the next few days! 😃😃😃

Ek het al heelwat navrae gehad of ek nie werkswinkels aanbied om die Proteas uit herwinde plastiek bottles te maak nie. ...
03/10/2026

Ek het al heelwat navrae gehad of ek nie werkswinkels aanbied om die Proteas uit herwinde plastiek bottles te maak nie. Na baie wik en weeg het ek uiteindelik besluit om dit te doen! 😁

Ek het so paar weke terug ñ toetslopie met 3 vrywilligers gehad om te kyk wat werk en wat nie en waar ek veranderinge moet maak om in ñ billike tydgleuf die werkswinkel af te handel (want om hierdie Proteas te maak vat nogal ñ tydjie! 😂)
En was dit nou nie lekker om die resultate te sien nie!
Hier is so paar fototjies van die toetslopie. Ek is so trots op hierdie 3 dames! Dankie dat julle bereid was om my proefkonyne te wees. Julle Proteas het soooo mooi uitgekom!

Ek sal binnekort inligting deurgee van werkswinkels 😉
Laat weet my intussen of jy daarvan sal hou om so ñ werkswinkel by the woon. 🌸
(Dit word net in Pretoria aangebied)

Unieke handgemaakte Proteas! 🩷R55 elkElke protea word handgemaak en is handgeverf (met Tjhoko Paint 😊), so nie een is pr...
18/07/2026

Unieke handgemaakte Proteas! 🩷

R55 elk

Elke protea word handgemaak en is handgeverf (met Tjhoko Paint 😊), so nie een is presies dieselfde nie.
Die Protea kop word uit plastiek water bottels gemaak en die stingel is hout.

Kan in kleur skemas van jou keuse gemaak word.
Courier koste nie ingesluit.

Kontak Marelize op 084 737 9023
vir navrae en bestellings

~~~~~~~~~~

Unique handmade Proteas! 🩷

R55 each

Each protea is handmade and hand painted (with Tjhoko Paint 😊), so not one of them is exactly the same.
The Protea head is made out of plastic water bottles and the stem is wood.

Can be made in colour schemes of your choice.
Courier costs not included.

Contact Marelize on 084 737 9023 for enquiries and orders.

TalJassies se stalletjie gister by die Lofdaller Kermis. 🙏🏻❤️
12/04/2026

TalJassies se stalletjie gister by die Lofdaller Kermis. 🙏🏻❤️

🌸
06/02/2026

🌸

Address

Pretoria East
0044

Telephone

+27847379023

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TalJassies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to TalJassies:

Shortcuts

Share

Category