11/05/2026
Ilze Van Niekerk
Scooby & Co Pet Couriers beplan eersdaags 'n roete vanaf Bloemfontein na Lepelale en dan na Durban en terug na Bloemfontein. Het u 'n behoefte om enige troeteldiere te laat vervoer? Kontak ons via WhatsApp op 0616068639 en ons pas die roete aan om u te akkommodeer. Die finale roete en datums sal nader aan die tyd deurgegee word. Scooby & Co groete. ( Die diere word ten alle tye gemonitor via n kamera stelsel)