24/09/2026
Maak die vuur warm, pak die vleis uit en geniet hierdie spesiale dag saam met die mense wat vir jou belangrik is.
En onthou: By ’n Suid-Afrikaanse braai is daar altyd minstens 3 mense wat die vuur “help” bestuur… al vra niemand vir hulle raad nie!
Geniet julle Erfenisdag en mag die kole warm, die vleis sappig en die kuier lank wees! 🇿🇦