Mooi Verby

Mooi Verby Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mooi Verby, Home decor, Ellisras.

Ek is Maretha die kreatiewe hand agter Mooi Verby en maak
🧸Babatee geskenke / Baby shower gifts
🐇 Lappoppe / Cloth dolls
🕊 Young & Chosen Bible characters
🪹Mandjies / Baskets
🥨Macramie
Bestel per WhatsApp: 072 5202 119
✒️Spelvoute gewaarborg

31/10/2026

Suikerbekkie en speldekussing in olie 25x20x3.5

31/10/2026

Suikerbekkie & Protea in olie 25x20x3.5

26/10/2026

Makramé met liefde geknoop. 🤍

Vir babatee-geskenke, dummyclips, tandringe, speelgoed-hammocks, trou- en gastegeskenke, sleutelhangers, tafellopers, stoelhangers, hoed- en pet-hangers, muurbehangsels, gordyne, oond- en vadoekhakke, spieëls, piekniekmandjies, Kersfees-kruise en nog soveel meer.

✨ Pasgemaak net vir jou.

📩 Bestel via WhatsApp 072 520 2119

23/10/2026

Jute tou is net die regte natuurlike element in bruikbare decor en produkte vir jou huis. Dan is dit nog boonop goed vir die aarde, want dit is bioafbreekbaar. Jute is ook bekend as Golden fibre oor dit met ouderdom 'n gouer voorkoms kry.

🦋 Jou idee, uniek met die hand gemaak!Het jy ’n spesiale idee in gedagte? By Mooi Verby word jou idees met liefde en sor...
21/10/2026

🦋 Jou idee, uniek met die hand gemaak!

Het jy ’n spesiale idee in gedagte? By Mooi Verby word jou idees met liefde en sorg in unieke skeppings omskep. 🌿

Elke bestelling word spesiaal vir jóú gemaak!

📩 Stuur jou idee via WhatsApp 072 520 2119 — kom ons skep iets besonders saam. 💛

18/10/2026

Die groot vyf is hier.
Bestel per WhatsApp 072 520 2119

🦁🐆🐘🦏🐃 Die Groot Vyf is nou beskikbaar om te bestel! Bring ’n stukkie Afrika na jou huis met hierdie unieke, handgemaakte...
17/10/2026

🦁🐆🐘🦏🐃 Die Groot Vyf is nou beskikbaar om te bestel!

Bring ’n stukkie Afrika na jou huis met hierdie unieke, handgemaakte diere van Mooi Verby!

Perfek as ’n spesiale geskenk vir klein diereliefhebbers, ’n safari-kinderkamer of sommer net omdat jy Afrika se diere liefhet. 🪲💩

📩 Bestel jou gunsteling via WhatsApp 072 520 2119

Mooi Verby — handgemaak met liefde, geïnspireer deur Afrika. 🤎

💕 ’n Bietjie pienk, baie liefde!Hierdie pienk sensoriese blokkie is spesiaal op bestelling gemaak, met makramé en oulike...
16/10/2026

💕 ’n Bietjie pienk, baie liefde!

Hierdie pienk sensoriese blokkie is spesiaal op bestelling gemaak, met makramé en oulike hartjie en ballerina net-detail. 🩷 Elke detail met liefde en sorg afgewerk.

Het jy ook ’n idee vir ’n unieke, handgemaakte geskenkie? 🌸

📩 Stuur vir my ’n WhatsApp 072 072 520 2119 — kom ons maak jou idee ’n werklikheid!

Mooi Verby – uniek, handgemaak, spesiaal vir jou. 🌿

Japie my Skapie ek verlang na jou 🎼🎶🎵'n Skapie kussing op 'n kliënt se versoek. Bestel vandag jou pasgemaakte / custom v...
12/10/2026

Japie my Skapie ek verlang na jou 🎼🎶🎵

'n Skapie kussing op 'n kliënt se versoek.

Bestel vandag jou pasgemaakte / custom versoek met jou unieke geskenk vir daai baie spesiale persoon.💝

WhatsApp 072 520 2119 Maretha van Jaarsveldt by Mooi Verby

Address

Ellisras

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooi Verby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mooi Verby:

Shortcuts

Share

Category

Nearby home improvement businesses


Other Home decor in Ellisras

Show All