Best Blinds

Best Blinds BEST BLINDS is vanaf 2003 gevestig in die Tuinroete streek. Ons woord is ons eer en ons werk ñ monument en ons trots. Kontak Helmien
072 383 0234
(1)

Ek en my span (BB Boys 😉) het hierdie week die voorreg gehad om ñ road trip te doen Potchefstroom toe. Ñ kliënt wat sove...
26/09/2026

Ek en my span (BB Boys 😉) het hierdie week die voorreg gehad om ñ road trip te doen Potchefstroom toe.

Ñ kliënt wat soveel vertroue in ons het en die kwaliteit van ons produk ken, was bereid om die kostes aan te gaan sodat hulle Best Blinds se blinds in hulle nuwe huis kan hê.

Die kliënt se versoek was ook dat al die blinds elektronies moet wees, en dat dit dié beste motors op die mark moet wees.

Ons kon dit beslis aan hulle verskaf…..
Motion Eve WiFi compatible motors.
Nederlandse produk………dit sê alles.

Die installassie was perfek 👌🏼

Geluk met julle prag huis Mnr & Mev Jacobs + kids 🏡

Afstand is nie vir ons ñ probleem nie.
Kontak ons vandag nog
☎️072 383 0234

24/09/2026
22 September 2006 begin Andries as ñ jong 23 jarige man by Best Blinds te werk. Vandag 20 jaar later is hy so deel van m...
22/09/2026

22 September 2006 begin Andries as ñ jong 23 jarige man by Best Blinds te werk.

Vandag 20 jaar later is hy so deel van my en elke kliënt.
Kliënte wat al jare saam met Best Blinds kom sal gereeld vra werk daai oulike man nog by jou……

Ja Andries werk nog steeds by Best Blinds……20 jaar

Andries dankie vir die mens wie jy is, ek het soveel waardeering en respek vir jou. Jou twee ouers, oom Freek en tannie Eva het groot aandeel wie jy vandag is.
En dan die liefde wat jy vir die Here het. Hy is jou rots en beskerming.

Ek bid die guns van die Here op jou af dat Hy altyd deel sal wees van jou lewe.

Dankie vir 20 jaar saam met jou!!!
Baie kilometers saam in die Bantam bakkie en die Bus gery.
Honderde huise se blinds saam gedoen.
Jy is ñ yster 🏆💪🏻

Best Blinds se wiele rol waar die werk is…… Afstand is nie vir ons ñ probleem nie…..ons kom tot by jou. Ñ voorreg, werk ...
18/09/2026

Best Blinds se wiele rol waar die werk is……
Afstand is nie vir ons ñ probleem nie…..ons kom tot by jou.

Ñ voorreg, werk vreugde 🙌🏻

☎️072 383 0234

2026 is besig om met ñ spoed uit te loop……Kontak my as ons jou die jaar nog moet help met blinds vir jou huis 😃☎️072 383...
16/09/2026

2026 is besig om met ñ spoed uit te loop……
Kontak my as ons jou die jaar nog moet help met blinds vir jou huis 😃

☎️072 383 0234

Het jou huis ñ nuwe klassieke stylvolle opkikkering nodig. Blockout - Portofino Natural Screen - Chalk Kontak my vir ñ g...
14/08/2026

Het jou huis ñ nuwe klassieke stylvolle opkikkering nodig.

Blockout - Portofino Natural
Screen - Chalk

Kontak my vir ñ gratis kwotasie en ek help jou om nuwe lewe in jou huis te bring.
☎️072 383 0234

13/08/2026


072 383 0234

13/07/2026

Motorist screening roller blinds
Call or WhatsApp for free quote
☎️072 383 0234
WhatsApp 072 383 0234

Address

Myburg Street 6
Groot-Brakrivier
6525

Telephone

0723830234

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Best Blinds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share