Protek

Protek Protek, for your home and garden Protek was founded in 2007. It is a young, dynamic company specialising in pest control products for the home and home garden.

The current range of product was carefully selected to cover the needs of the home owner, and also to ensure that the best product is available at affordable prices. We constantly review our list of products to ensure that newer and more update products replace dated ones. All of the products marketed and distributed by Protek are registered in terms of the Fertilizers, Farm Feeds, Agricultural Remedies and Stock Remedies Act, 1947 (Act No. 36 of 1947). This law is in place to protect us and the environment and ensures that each product complies with a set standard

24/10/2026
24/10/2026

JJ sê: Dit reën nou lekker oor groot gedeeltes van die land, maar in baie gevalle loop die water eenvoudig net weg. Ja, as jy die grond los maak gaan dit help, maar dan kan baie van jou bo grond ook net eenvoudig wegspoel. Eerstens moet jy die grond se struktuur verbeter deur kompos in te werk en 'n deklaag oor te gooi. As die water nie sterk in die aarea vloei nie kan dit sommer 'n gewone versnipperde hout of boombas deklaag wees.

As dit wel in 'n plek is waar die water baie sterk loop sal ek eerder klippe neerlê wat die water se spoed kan breek. Selfs verskeie grondbedekkers werk ook goed daarvoor wat 'n natuurlike groen deklaag vorm. Kleigrond kan met riviersand, bio Koolstof (Soos Nutrigreen – Go Green van Protek ) en kompos verryk word.

Reënwater kan in reënwatertenks opgevang word of die geute na beddings gelei word i.p.v. net na die stormwaterkanale en weggevoer word. Maak dammetjies om jou struike en bome om weereens te verhoed dat die water wegloop.



23/10/2026

Belemmer onkruid jou grasperk? 😱🔴

Skakel hierdie Saterdag, 24 Oktober, in op Radio Rosestad en vind uit hoe om die ongenooide gaste te verjaag!

Gardens by JJ
📻 rosestad.co.za
Rosestad 100.6 FM - Waar jy wil wees

Gardens by JJ
22/10/2026

Gardens by JJ

18/10/2026

Today we invite you to celebrate the joy of gardening during this National Garden day🌺🌾

Gardens by JJ

18/10/2026

Vier saam met ons vandag die lekker van tuinmaak op Nasionale Tuindag🌺🌾

Gardens by JJ

17/10/2026

JJ sê: Oktober is Roos maand, hopenlik is joune in blom maar kom ons kyk na die perfekte roos tuin. Rose het in Oktober ’n sterk groeifase, daarom is dit die ideale tyd om hulle goed te voed en gereeld lekker diep nat te gooi.

’n Gebalanseerde kunsmis soos 8:1:5 of Flower Power van Protek help met knopvorming, terwyl ’n laag kompos as deklaag die grond lewendig hou. Water diep en vroegoggend om droogtestres en swamsiektes te beperk, en hou die bosse netjies deur dooie blare en ou blomme gereeld te verwyder.

Deur die blommme gereeld te sny (nuwe of ouer blomme ) stimuleer nuwe blomvorming en verseker ‘n plant vol knoppe vir die komende blomseisoen.



14/10/2026

Verseker die beste resultate met die regte blomtuin voeding! 🌻🎍

Donderdag, 15 Oktober, leer ons op Die GROOT Ontbyt wat is die regte resep vir 'n spogtuin! Moenie dit misloop nie.


Gardens by JJ

Address

Cnr Of R23 Benoni And R550 Nigel
Heidelberg

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27118129800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Protek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Protek:

Shortcuts

Share