WR Maintenance

WR Maintenance WR Maintanance

Instanthouding van:
Dakke en geute. (Skoonmaak, verf ens)

Seel van Sement Slabs wat

WR MAINTENANCEHet jou huis, dak of eiendom ’n bietjie aandag nodig? Ons help met groot én klein herstelwerk.🏠 DAKKE & GE...
23/09/2026

WR MAINTENANCE

Het jou huis, dak of eiendom ’n bietjie aandag nodig? Ons help met groot én klein herstelwerk.

🏠 DAKKE & GEUTE
• Seël en verf van dakke
• Rubberproof van dakke – verskillende kleure beskikbaar
• Seël van lekkende sement slabs
• Skoonmaak en instandhouding van dakke en geute

🎨 VERFWERK
• Binne- en buiteverf
• Verf van mure en plafonne
• Verf van dakke
• Voorbereiding en herstel voor verfwerk

🧱 TEËLWERK
• Insit van teëls
• Uithaal van teëls
• Herstel van teëlwerk

🔧 HERSTELWERK
• Lekkende waterpype
• Krane en toilette
• Skoonmaak van verstopte dreine
• Deure en vensters
• Plaveisel herstel of vervanging
• Algemene handyman-werk binne en rondom die huis

Ons is in Lichtenburg geleë, maar werk landswyd.

GRATIS KWOTASIES!

📞 083 484 1475

WR MAINTENANCE
Netjiese werk. Betroubare diens.

🌧️ REËN MOENIE JOU DAK SE PROBLEEM WEES NIE! 🏠💦Is jou dak besig om te lek? Het jy krake, ou seëlwerk of plekke waar wate...
08/09/2026

🌧️ REËN MOENIE JOU DAK SE PROBLEEM WEES NIE! 🏠💦
Is jou dak besig om te lek? Het jy krake, ou seëlwerk of plekke waar water deurkom? Dan is dit tyd om jou dak reg te beskerm! 💪
🔹 Roof Rubber waterproofing
🔹 Verseël krake en lekkasies
🔹 Beskerm teen reën en weer
🔹 Vir metaaldakke, Chromadek en betondakke
🔹 Professionele afwerking deur WR Maintenance
👉 Moenie wag tot die volgende groot reën jou skade kos nie!
📍 Lichtenburg & omliggende gebiede
📞 Werner – 083 484 1475
💙 WR MAINTENANCE
Jou dak. Ons beskerming. Jou gemoedsrus.
📲 Kontak ons vandag vir ’n gratis kwotasie!

Seel van Dakke asook verf Gratis Kwotasie ...... WR Maintenance........ Teelwerk, Insit van teels en uithaal Instanthoud...
26/08/2026

Seel van Dakke asook verf

Gratis Kwotasie
...... WR Maintenance........

Teelwerk, Insit van teels en uithaal

Instanthouding van:
Dakke en geute.
(Skoonmaak, verf ens)

Seel van Sement Slabs wat lek en Dakke

Rubber Proof vir dakke, Kom in verskillende kleure

Herstelwerk aan:
Lekkende waterpype, krane en toilette

Skoonmaak van verstopte dreine.

Enige nutsman (Handy man) werk in en om die huis.
Dit sluit in:
Herstel of vervanging van plavonne
Herstelwerk aan stukkende deure, vensters ens

Ons is Gelee in Lichtenburg, Maar werk lanswyd
Gratis kwotasie!!!

Kontak my gerus by 083 484 1475

Seel van Dakke asook verf Gratis Kwotasie ...... WR Maintenance........ Teelwerk, Insit van teels en uithaal Instanthoud...
01/02/2026

Seel van Dakke asook verf

Gratis Kwotasie
...... WR Maintenance........

Teelwerk, Insit van teels en uithaal

Instanthouding van:
Dakke en geute.
(Skoonmaak, verf ens)

Seel van Sement Slabs wat lek en Dakke

Rubber Proof vir dakke, Kom in verskillende kleure

Herstelwerk aan:
Lekkende waterpype, krane en toilette

Skoonmaak van verstopte dreine.

Enige nutsman (Handy man) werk in en om die huis.
Dit sluit in:
Herstel of vervanging van plavonne
Herstelwerk aan stukkende deure, vensters ens

Ons is Gelee in Lichtenburg, Maar werk lanswyd
Gratis kwotasie!!!

Kontak my gerus by 083 484 1475

24/12/2025

Address

Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WR Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WR Maintenance:

Shortcuts

Share