Plankies

Plankies Geskenkies vir iemand spesiaal.... decor goedjies vir jou huis.... jou ma se huis.... en moenie van skoonma vergeet nie.... bruidjies LOER OOK HIER..

29/10/2026
Ons kuier in jul area, kom loer in oulike mark, deel met jul vriende 🌷🌷😊
29/10/2026

Ons kuier in jul area, kom loer in oulike mark, deel met jul vriende 🌷🌷😊

Kom kuier by Lourensrivier Feesmark, mooigoed en eetgoed en lekker kos by die restaurant, ondersteun plaaslik en koop ha...
23/10/2026

Kom kuier by Lourensrivier Feesmark, mooigoed en eetgoed en lekker kos by die restaurant, ondersteun plaaslik en koop hangemaak😊😊😊

Laaste twee dae….. 😊😊😊 onthou all die crafters is nie by al die markte nie 😊😊
16/10/2026

Laaste twee dae….. 😊😊😊 onthou all die crafters is nie by al die markte nie 😊😊

Laaste 3 dae, onthou al die crafters is nie by elke mark nie😊😊😊
13/10/2026

Laaste 3 dae, onthou al die crafters is nie by elke mark nie😊😊😊

Mooi hanger vir jou krale of serpe of sommer net ietsie uniek
09/10/2026

Mooi hanger vir jou krale of serpe of sommer net ietsie uniek

Kom loer in, mooi goed….Lekker gebak en n koffie winkel
09/10/2026

Kom loer in, mooi goed….Lekker gebak en n koffie winkel

08/10/2026

Die deure is oop! Kom kuier saam met ons en kry al jou benodighede onder een dak. Die heerlikste eetgoed, lekkerste bad bederfies, mooiste juwele en ongelooflike geskenke. Hier is waar jy wil wees!
------------------------------------------------------------------------------
The doors are open! Come through and get everything you need under one roof. Delicious baked goods, lovely bathtime spoils, gorgeous juwelery and incredible gifts. This is where you want to be!

29 September - 17 October
Mon- Fri: 9h00-19h00
Sat: 9h00-17h00
Sun: CLOSED

Address

Malmesbury

Telephone

+27823369706

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plankies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plankies:

Shortcuts

Share

Category