01/11/2026
🏠 Huiseienaars, HIERDIE EEN IS VIR JULLE!
Het jy ’n kwotasie vir dakwerk, waterdigting of instandhouding?
Moenie dadelik aanvaar nie! Laat ons kom loer! ons sal ons bes doen om jou ’n BETER PRYS te gee! 💪
Kwaliteitwerk. Billike pryse. Persoonlike diens.
📞 079 299 8977
BeFixed Roofing & Maintenance – Ons klop hom! 🔴