28/10/2026
10 Blomsubskripsies is beskikbaar vir R250/maand. Dit sluit in 'n bossie blomme (seisoenaal) een keer 'n week vir 4 weke van 'n maand. Kontak Ronel by 073 166 8841 om jou subskripsie te reël. Beskikbaar in Potchefstroom.
Individuele blom bossies is beskikbaar op bestelling teen R100/bossie.