Beleef Stilbaai

Beleef Stilbaai Beleef is als wat mooi en vintage is. . Dekor,linne en klere. Ons het 'n passie vir unieke mooi goed! Kom na Pop-Up Shops in Stilbaai of koop hier op fb!

Dis lekker in Stilbaai!Muurdekor wat als sê...Lekker geskenk en gemaak in Stilbaai.Die Beleef winkel is nie tans oop nie...
22/12/2023

Dis lekker in Stilbaai!
Muurdekor wat als sê...
Lekker geskenk en gemaak in Stilbaai.
Die Beleef winkel is nie tans oop nie, maar ons lewer af in Stilbaai en Jongens.
Kontak 0833054783

Ons dek nogsteeds tafels. Herwin,herwin,herwin!!!!Vissies van 'n vintage h**p en gordynring word reddingsboei.Vissies,R1...
21/12/2023

Ons dek nogsteeds tafels. Herwin,herwin,herwin!!!!
Vissies van 'n vintage h**p en gordynring word reddingsboei.
Vissies,R150 vir stel van 8
Boeie,R120 vir stel van 6
Die Beleef winkel is nie oop nie. Ons lewer af in Stilbaai of paxi enige plek. 0833054783

Die tyd van die jaar dek ons mooi tafels!See-servetringeStel van 8, R300  Die Beleef winkel is nie oop nie. Ek lewer af ...
19/12/2023

Die tyd van die jaar dek ons mooi tafels!
See-servetringe
Stel van 8, R300


Die Beleef winkel is nie oop nie. Ek lewer af in Stilbaai,of paxi enige plek.
0833054783

Vrolike lap vir stoele oortrek of tafeldoek? Dis lekker sterk ,afveebare lap.R900 vir 6m ( 140cm breed)Beleef winkel is ...
18/12/2023

Vrolike lap vir stoele oortrek of tafeldoek? Dis lekker sterk ,afveebare lap.
R900 vir 6m ( 140cm breed)
Beleef winkel is nie oop nie,so kontak my gerus 0833054783. Ek lewer af in Stilbaai,of paxi enige ander plek.

17/12/2023
Iets uniek en anders vir jou see-huis! Sterkussings,R290 en patroonkussings,R220Beleef is nie fisies oop,maar ek sal elk...
17/12/2023

Iets uniek en anders vir jou see-huis!
Sterkussings,R290 en patroonkussings,R220
Beleef is nie fisies oop,maar ek sal elke dag items oplaai. So hou dop as jy nie wil uitmis!
Kontak my gerus as jy iets spesifiek soek.. ek het dié mooiste voorraad.
Whattsap my
0833054783

Address

Stilbaai

Telephone

+27833054783

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beleef Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Beleef Stilbaai:

Shortcuts

Share

Category