Louw Cupboard Designs

Louw Cupboard Designs Passie, harde werk, bekostigbare pryse en hope toewyding is die resep vir ons besigheid.

✨ Netjies, prakties en stylvol! ✨Nog ’n kabinetprojek suksesvol afgehandel by Bakenrant Boerdery! 🤎’n Tydlose ontwerp me...
26/10/2026

✨ Netjies, prakties en stylvol! ✨

Nog ’n kabinetprojek suksesvol afgehandel by Bakenrant Boerdery! 🤎

’n Tydlose ontwerp met skoon lyne, ruim pakplek en praktiese indeling – alles om die beste uit jou ruimte te haal.

Dankie vir die ondersteuning en vertroue! 🙌

’n Waskamer hoef nie net prakties te wees nie… dit kan ook stylvol wees! ✨Slim uitleg, genoeg stoorplek en ’n ontwerp wa...
30/09/2026

’n Waskamer hoef nie net prakties te wees nie… dit kan ook stylvol wees! ✨

Slim uitleg, genoeg stoorplek en ’n ontwerp wat mooi én funksioneel werk. Want selfs die waskamer verdien ’n bietjie liefde. 🤍

Skakel vir gratis konsultasie & kwotasie
060 558 8011

✨ MODERN | SAKPAS | TYDLOOS ✨Warm hout kleure, slim stoorplek en ’n moderne uitleg wat perfek werk vir elke dag se leef ...
28/09/2026

✨ MODERN | SAKPAS | TYDLOOS ✨

Warm hout kleure, slim stoorplek en ’n moderne uitleg wat perfek werk vir elke dag se leef én onthaal.

✔️ Pasgemaakte kombuis kaste
✔️ Premium afwerkings
✔️ Prakties én stylvol
✔️ Ontwerp om jou spasie optimaal te benut

Van die eerste idee tot die finale installasie — ons fokus op kwaliteit, detail en ’n perfekte pasvorm.

📩 Kontak ons vandag vir ’n kwotasie en laat ons jou droom kombuis ’n werklikheid maak!

Van die eerste sny tot die finale afwerking. 🔨✨Agter elke mooi kombuis, badkamer of ingeboude kas is ure se presiese voo...
21/09/2026

Van die eerste sny tot die finale afwerking. 🔨✨

Agter elke mooi kombuis, badkamer of ingeboude kas is ure se presiese voorbereiding, goeie vakmanskap en aandag aan detail.

By Louw Cupboard Designs bou ons nie net kaste nie — ons skep oplossings wat mooi lyk én gemaak is om te hou.

Kontak ons vir jou gratis kwotasie @ 060 558 060 558 8011

✨ Jou badkamer, jou styl.Ons ontwerp en bou moderne badkamer-vanities wat mooi lyk én prakties werk.Beplan jy ’n nuwe ba...
15/09/2026

✨ Jou badkamer, jou styl.

Ons ontwerp en bou moderne badkamer-vanities wat mooi lyk én prakties werk.

Beplan jy ’n nuwe badkamer?
📲 Stuur vir ons ’n boodskap en vra vandag nog jou gratis kwotasie aan.
060 558 8011

🔨 WIE IS LOUW CUPBOARD DESIGNS? 🔨Agter elke kas is daar ’n storie, en agter Louw Cupboard Designs is daar ’n passie vir ...
14/09/2026

🔨 WIE IS LOUW CUPBOARD DESIGNS? 🔨

Agter elke kas is daar ’n storie, en agter Louw Cupboard Designs is daar ’n passie vir vakmanskap wat al van kleins af gekweek is.

Luan Louw is die man agter Louw Cupboard Designs, met sy broer Rico Louw aan sy sy om hom te ondersteun. 👊🏻

Luan het die kuns van kastebou by sy pa geleer, wat hierdie vakmanskap as ’n professionele beroep in die Wes-Kaap beoefen.

Van jongs af het Luan as seuntjie saam met sy pa gewerk – van kyk en leer tot self begin bou en skep. 🪚

📍Gevestig in Upington en met ongeveer 17 jaar se ervaring in die kastebedryf, bring Luan nie net kennis en vaardigheid na elke projek nie, maar ook ’n waardering vir goeie vakmanskap wat oor geslagte heen aangeleer is.

Vir ons gaan dit oor meer as net kaste.

Dit gaan oor kwaliteit, goeie ontwerp, aandag aan detail en om iets te skep waarop jy trots kan wees. 🤎

✨ Nog ’n droomkombuis voltooi!Hierdie moderne kombuis met ’n waterfall counter en elegante grys afwerkings is die perfek...
10/09/2026

✨ Nog ’n droomkombuis voltooi!

Hierdie moderne kombuis met ’n waterfall counter en elegante grys afwerkings is die perfekte kombinasie van styl en praktiese ontwerp.

💡 Wenk: Grys skakerings is tydloos, maklik om mee te kombineer en laat enige kombuis modern lyk.

Kontak Louw Cupboard Designs vir jou gratis kwotasie. Luan Louw 060 558 8011

By Louw Cupboard Designs maak ons die keuse makliker. 🤍Ons help jou om die perfekte kombinasie van kleure, teksture en a...
08/09/2026

By Louw Cupboard Designs maak ons die keuse makliker. 🤍

Ons help jou om die perfekte kombinasie van kleure, teksture en afwerkings te kies deur saam na verskillende samples te kyk. Ons gee advies oor wat die beste by jou ruimte, styl en beligting sal pas, sodat jy met selfvertroue die regte besluit kan neem.

Kontak ons vandag en laat ons jou droomruimte ’n werklikheid maak!

Luan Louw
☎️060 558 8011

✨ n Kantoor wat werk vir jou! ✨Nog ’n netjiese kantoor-kas installasie suksesvol voltooi deur Uptimised Cupboards. 🗄️Pra...
29/08/2026

✨ n Kantoor wat werk vir jou! ✨

Nog ’n netjiese kantoor-kas installasie suksesvol voltooi deur Uptimised Cupboards. 🗄️

Prakties, professioneel en perfek aangepas vir die ruimte. 👌

✨ BEFORE & AFTER ✨Van oud en gedateerd na modern, netjies en prakties! 👏Ons het hierdie kombuisarea by PA Stationers / Q...
28/07/2026

✨ BEFORE & AFTER ✨

Van oud en gedateerd na modern, netjies en prakties! 👏

Ons het hierdie kombuisarea by PA Stationers / Quick Print - Upington ’n splinternuwe voorkoms gegee met:
🤎 Houtafwerking kaste
🤍 Duursame wit werkblad
🖤 Moderne swart handvatsels

’n Vars, professionele ruimte wat nie net mooi lyk nie, maar ook lekker werk.

Kontak ons vir n gratis kwotasie Luan Louw 060 558 8011.

Address

Upington

Telephone

+27605588011

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Louw Cupboard Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Louw Cupboard Designs:

Shortcuts

Share

Nearby home improvement businesses